Ek wil drome droom wat vir ander onmoontlik lyk
ek wil kaalvoet in die reen dans en met al my klere in die see in hardloop
ek wil in koue weer roomys eet
en hardop vals sing
ek wil se wat ek voel al klink dit dom
ek wil iets moois in alles sien
ek wil met oorgawe foute maak
en met meer oorgawe leer
ek wil elke oomblik lewe
met passie
Sunday, June 20, 2010
Wednesday, June 9, 2010
I am not that girl
no i am not her
the girl with the scar on her face
the one that loves to hate
no i am not the one that only sees the thunder
and not the rain
that drowns in sorrow
and feels ashamed
with no direction
and a restless soul
no i won't be that girl
i am the woman with God in her heart
that sees the silverlining
and plays in the park
loving life and the people in it
the one that is not thinking about giving up
not even for a minute
i am the woman on who God shines His face
who is followed by His mercy and His grace
I am the one
the woman who believes
Tuesday, June 8, 2010
Liefde
Ek sit alweer en wag vir jou
story of my life
dit is kind of sad ne?
tussen take-away bokse, dvd's en bonjovi
het ons van mekaar vergeet
met elke dag se struggle vergeet jy om my vas te hou
en vergeet jy van blomme en ons anniversary
en ek vergeet om dankbaar te wees dat jy my badwater ingetap het
dit is alles so n flipin cliche
die droom
die passie
die idiot wat met n smile op sy gesig rondloop en vergeet van realiteit
die meisie wat vergeet dit is 2010 en hard to get is n freakin moet
teensy jy op die grond wil sit om die stukke van jou hart op te tel
die lewe is wreed
en die liefde maak nie altyd sin nie
mense skei deesdae vinniger as wan n dragqueen na n shoe sale toe hardloop
but that is life
en as jy nie jou oe te vinnig knip dan sal jy hulle sien
die couples wat jou hoop gee
wat saam lag en dans en speel
wat jou laat besef I want what they have
so sping in die verdomde vuur en vat n kans
jy kan dalk brand
maar net dalk is dit die moeite werd
Monday, June 7, 2010
Dear Holy Spirit
You are my best friend and Lover. You are the one I can trust in when everything else has failed and I return to You yet again.
You never get tired of me and my mistakes. You forgive me and pull me close.
I am never alone. Intimacy with You is the number one longing of my heart, how i yearn to know You more. I want so much just to sit in Your presence and just love. Because You are LOVE
You talk to me all the time but sometimes I choose to hear my own voice. Please, please help me discern Your voice and be sencitive to it.
I pray for a mind that is outside of the box. Why do people want to limit You to their imaginations and what they think You are? You are so so so much more than we can ever imagine, think, dream or comprehend. The vastness of You blow my mind. I do not want to try and understand You I just want to BELIEVE.
It feels like coming home. Everytime I think of You or pray. I feel safe, content with peace overflowing. Knowing that everything will be okay. Knowing that evertyhing will flow out of my intimacy with You. If I seek You first, If I follow Your voice evertyhing will fall into place.
Thank You for loving me
Sunday, June 6, 2010
N EMMER VOL GELUK
Sterre in my oe
seisoene wat volmaaktheid vind
ek en jy saam
blaas soenne in die wind
Voetspore in die sand
van my en jou
niks anders maak saak nie
as jy my in jou arms vashou
Sonneblomme in hierdie winterdag
want jy bring die geel en jy bring die lag
jy bring die pot vol liefde
en sommer die suiker ook
geen woorde kan dit beskryf nie
my emmer loop oor
JOU SEISOEN
sonstukke
woorde ondraagsaam
skeer deur my vlees
herinerringe
wat ek wil vergeet
trane in poele
n hart is in twee
dinge verander
mense vergeet
skeer
sny
eina
dit maak seer
vergewe
liefhe
hoop
ek sien die son
skeer deur my vlees
herinerringe
wat ek wil vergeet
trane in poele
n hart is in twee
dinge verander
mense vergeet
skeer
sny
eina
dit maak seer
vergewe
liefhe
hoop
ek sien die son
Subscribe to:
Posts (Atom)