kom ons speel langs n afgrond
net ek en jy
hou my net vas
as my voet wil gly
kom ons gaan swem in riviere
en dans op strande rond
hardloop in die reen
en word siels gesond
twee aparte harte
trek na mekaar
niks kan dit keer nie
want
die chemistry is daar
No comments:
Post a Comment