Monday, May 24, 2010

geskenk


Jy vat my lyf
jy vat my lewe
ek het jou al soveel keer vergewe

ek is toegedraai vir jou in geskenkpapier
met goue linte versier

in diep duister poele verdrink ek nou
ek soek n reenboog om aan
vas te klou

No comments:

Post a Comment