LOLLA
A little bit of poetry with life inbetween
Sunday, June 20, 2010
MaGic
Ek luister na die reen
en praat met die wind
in die donkernag het ek magic gevind
die weerlig skets vir my n prentjie
van jou gesig
die reen vertel my
dat sy weet hoe ek jou mis
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment