Ek mis my baby vanaand
en more is nog n dag
trappe op
en trappe af
jy sms my by die skool
en gesig bly die heeltyd voor my
erens is my baby
en hy dink ook aan my
roetine is n rondtomtalie
wat net aanhou draai
jy gee die sparkle, sprinkle en shine
wat my elke dag laat smile
dankie my liefie
dat jy my laat lag
soos die berge,son en see
gee jy mooi aan elke dag
No comments:
Post a Comment