Anderkant die melkweg
en aan die anderkant van smart
sit ek
ek het klaar gewag
met sterre in my oe
kyk ek vir die dag
met die son in my vlerke
vlieg ek in die nag
in vryheid het ek vry geword
onafhanklik en getrou
nou kan ek aangaan
sterk...
en sonder jou
No comments:
Post a Comment