Sunday, June 20, 2010

Bye

ek sit hier op Oliver tambo lughawe
bagasie by my voete, en trane in my oe
saggies huil ek jou spore van my hart af
want vandag moet ek jou groet

ek soek in die diepste plek van my hart vir woorde
want ek wil beskryf hoe ek jou gaan mis
ek vlieg al weg vanaand - weg van jou
weg van mense af
weg van berou
ek is moeg om aan stupid dinge vas te klou
daarom moet ek gaan

bye vir nou

No comments:

Post a Comment