Sunday, June 20, 2010

Trap

GAAN
laat jy trap
ek is gatvol vir al jou woorde
vir al jou kyke
en al jou kak

jy dink jy is te oulik
ou grote meneer
baas van die plaas
daar is niks wat jou kan keer

wel ek het nuus vir jou u hoogheid
jou tyd het aangebreek
dalk sien ek jou weer volgende jaar
of hopelik
sien ek jou
nooit weer

No comments:

Post a Comment