Monday, June 28, 2010

ou drome - nuwe hoop

Hardloop ek in strate van ou drome af
ek het my hart vir iemand terug gegee
dans ek op strande van nuwe hoop
ek het dit nog altyd geweet

as jy my hart so oopskeur
om te kyk wat jy sou sien
geluk, vrede, geloof en liefde
meer as wat jy verdien

No comments:

Post a Comment