Sunday, June 20, 2010

Meer as vriende

saamgevleg in vriendskap
ek en jy
so goed ken ek vir jou
en jy vir my
elke liewe geheim
elke liewe leed
terwyl ons alles van mekaar af weet
maar eendag toe ek opkyk
kon ek uiteindlik sien
soveel meer...
as net my vriend

No comments:

Post a Comment