Sunday, June 20, 2010

Deur engele gedra

wie is soos die wind
is soos die reen?
ek soek na jou dartelend
waar is die plek waar ek jou gaan vind?

ek kyk uit oor die oseaan
en die diep blou see
harde, rowwe golwe
maar in die diepe
sleur die rustigheid my mee

ek loop oor hoe berge
maar my voete bly gesond
niks kan ons skei nie
die engele dra ons rond

No comments:

Post a Comment