Sunday, June 20, 2010

ek en jy

hallo
bye
kan jy raai
ek het jou oneindig lief

4 jaar saamgeweef
in n tapyt van herinneringe
jy bly een van my favourite dinge

my beste vriend
Heilige gees gedrewe
mag ons alles deel
in hierdie lewe

ons pad besaai met God se liefde
die dibbeltjies is net daar om te oorwin

No comments:

Post a Comment