Sunday, June 20, 2010

weg

roep ek in die rigting van die wind
ek roep jou naam
my hele wese skreeu uit
"waar is jy vanaand?"

roep ek in die rigting van jou hart
kan jy my hoor
langs watter pad het ek jou verloor

No comments:

Post a Comment